Het jy die veranderde Google Maps benaminge gesien?

Deel hierdie storie / Share this story

Sosiale media het sedert gister gewemel met die verspreiding van twee name wat op Google Maps verander is.

Die een kan jy steeds sien en dit is Eskom Megawatt-park wat se naam verander is na “Eskom Mega Gravy Train Park.”

Die ander is ANC Luthuli Huis in Johannesburg wat verander was na “Chief Albert Lootfreely House.” Dit is egter intussen terug verander.

Daar is nie sekerherheid van wie die veranderinge aangebring het nie.

Kon jy dalk nog sulke veranderinge raaksien?

Dink jy dit is gepas?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.