LEES OOK: Vlugtende beweerde huisrowers skiet op verbyganger in voertuig
Weens die onklaarraking van ’n eenheid elk by Arnot-, Majuba- en Medupi-kragstasies, sal fase 4-beurtkrag Dinsdag van 05:00 tot 16:00 ingestel word – en nie fase 3 soos Eskom voorheen aangedui het nie.



