Hannah Golding (15) word sedert Saterdag 20 Mei 2023 in Diep Rivier area in die Wes-Kaap, vermis.
Sy was toe sy die laaste keer gewaar is soos volg in ‘n maroon baadjie, maroon trui, wit skoolhemp, grys romp en swart skoolskoene.
Enigiemand met inligting van waar sy haar bevind kan met die volgende nommers in verbinding tree:
Wynberg GKS eenheid – 082 334 5348
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



