LEES OOK: Transgender vrou dagvaar studio oor sy gedwing is om mansbadkamer te gebruik
’n Vrou in haar 50’s is dood en drie ander is beseer in ’n trompop-botsing tussen twee ligte motorvoertuie op die R716 buite Deneysville in die Vrystaat vanoggend.



