Die legendariese akteur, Hennie Smit, vier vandag sy 80ste verjaarsdag!
Smit is bekend vir die verskeie rolle wat hy in TV-reekse en rolprente gespeel het.
Jy onthou hom dalk as Bertie in die sepie Egoli.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



