LEES OOK: Reuben Brigety het weer om verskoning gevra, sê ANC
’n Vyfjarige kind is glo die afgelope naweek in ’n skoolklaskamer in Cradock toegesluit. Daar word beweer dat die kind Vrydag as vermis aangemeld is en Maandag in die klaskamer gevind is. Hy is daarna na die hospitaal gehaas.



