Nuwe model werp nuwe lig op oorsprong van mense in Afrika – US

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Burgemeester se lyfwagte skiet glo drie mense tydens betogings in Newcastle

Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn deurslaggewende rol gespeel in die ontwikkeling van ʼn evolusiemodel wat nuwe lig werp op vrae oor die oorsprong van die mens in Afrika.

Volgens hierdie nuwe model, wat onlangs in die toonaangewende vaktydskrif Nature gepubliseer is, word gesuggereer dat minstens twee evolusietakke van Homo sapiens oor honderdduisende jare heen van mekaar geskei het (maar aangehou het om te meng). Daar word aangevoer dat hierdie sogenaamde “swak gestruktureerde stam” (ʼn mengsel van hierdie twee takke) het tot die ontstaan van ʼn voorouerlike Afrika-mensegroep bygedra, wat daarna in hedendaagse Afrika-populasies vertak het, asook in populasies wat buite Afrika woon.

Klik hier om die volledige artikel te lees