Lift Airlines het op 8 Mei 2023 op hul sosiale media aangekondig dat hulle ‘n vennootskap met Veldskoen Shoes aangaan.
Dit beteken dat hul personeel, vanaf hoofkantoor, grondspan tot kajuitpersoneel Veldskoen Shoes se “Vellies” gaan dra.
In die aankondiging het hulle ook gesê dat hulle in Mei en Junie twee geskenkpakke van Veldskoen Shoes en Lift Airlines gaan weggee.
Passasiers wat in aanraking wil kom om ‘n geskenkpak te wen, moet foto’s van hulself saam met die bemanning in “Vellies” neem en op sosiale media plaas met die nodige hutsmerke.
Die kommentaar onder die plasing wemel reeds van die “Vellies”-foto’s van Lift Airlines-personeel en hoopvolle passasiers.
Lees hul plasing hier:
We put some new shoes on
And suddenly everything’s right ![]()
It’s true! We’ve partnered up with iconic and proudly South African footwear brand Veldskoen Shoes to kit out our LIFT crew with the latest Vellies.
LIFT has always loved supporting local, and we’re so proud to be a *step* above the rest with Veldskoen. From HQ to ground team and cabin crew, you’ll see us all in our Vellies.
To celebrate, we’re giving away 2 epic Veldskoen & LIFT hampers each month, this May and June. To enter, simply snap a pic of our crew in their Vellies, share to social & tag LIFT Airline & Veldskoen Shoes
Winners will be drawn at random and announced at month end.
T&Cs apply.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



