Die Sharks rugbyspan het die foto twee dae terug op hulle sosiale media geplaas.
Die foto is van ‘n jong seun wat deur ‘n ouer man van agter vertroos word.
Dit blyk asof hy in trane kan wees.
“This is what the win in Mbombela meant to our young fan. Help us locate him to thank him for his passion and to give him the opportunity to meet the team”
Daar word na die seun gesoek en gevra dat daar met hulle in verbinding getree moet word sodat die jong seun die geleentheid kan kry om die span te ontmoet.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



