Lees ook: ANC gaan met VSA ambassadeur vergader oor Rusland wapensmokkelary aantygings
’n Man (31) is Maandag in Mpumalanga in hegtenis geneem na hy gevang is waar hy glo dagga in ’n geseëlde gastenk smokkel vanaf Eswatini.
Die polisie het gesê dagga tot die waarde van R18 000 is in die gas tenk gevind.
Die man word aangekla vir die dwelms in sy besit en die feit dat hy sonder dokumentasie in Suid-Afrika is.
Die man sal vandag in die Piet Retief landdroshof verskyn.
Bronne: IOL, VN Explorer, Twitter
Lees ook: ANC gaan met VSA ambassadeur vergader oor Rusland wapensmokkelary aantygings



