Solidariteit beplan reuse-hofaksie teen nuwe rasregulasies

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help om vrou wat op pad na werksonderhoud verdwyn, op te spoor

Solidariteit beplan reuse-hofoptrede teen die nuwe rasregulasies wat Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is. Hierdie 60 bladsye met regulasies bepaal gedetailleerde rassekwotas vir sektore en streke wat op werkgewers afgedwing kan word. ʼn Tydperk van 30 dae volg nou om kommentaar op die regulasies te lewer.

Klik hier om die volledige artikel te lees