LEES OOK: KYK: ‘Satan bring siektes’ – sê Rooies
Twee dae nadat ses mense in ’n busongeluk op die N2 dood is, is die oorsaak van die botsing tussen ’n Intercape-bus en Williams Coach Tours-bus, nog onbekend. Minstens 32 mense is ook beseer in die ongeluk wat Saterdagoggend tussen Mosselbaai en Voorbaai plaasgevind het.



