Sharné Swanepoel sedert Donderdag vermis

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Megyn Kelly se boodskap aan Charlize Theron – “…come f*ck me up”

Sharné Swanepoel (17) van Bloemspruit is sedert Donderdagoggend, 11 Mei, vermis. Volgens Swannie Swanepoel, Sharné se broer, is sy die oggend weg, maar het nooit teruggekeer huistoe nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees