Steve se hart is groot vir die boeregemeenskap

Deel hierdie storie / Share this story

Burre Burger het Vrydag ‘n foto van die gewilde Steve Hofmeyr wat by skape kniel, op sosiale media gedeel.

By die foto het hy geskryf: “Dankie Steve Hofmeyr, dat jy nie net help fondse insamel vir ons om boere te help nie, maar dankie dat jy ook daar is om saam met ons te bid en saam met ons te huil by boervrouens wat sukkel om hulle mans regop te hou.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel