Bernice West ‘terug op haar voete’

Deel hierdie storie / Share this story

Die gewilde Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West het Donderdag op sosiale media aangekondig dat sy “weer terug is op haar voete” en “hard werk aan haar fisiese gesondheid”.

West moes in April noodgedwonge verskeie vertonings wat kort na die diagnose van haar mediese toestand sou plaasvind, kanselleer.

In die onlangse plasing bedank sy haar aanhangers vir hulle liefde en gebede.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel