Pick n Pay: Dele van Suid-Afrika is reeds in fase 8-beurtkrag

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kind se hart gaan staan na kind PRIME drink

Pieter Boone, uitvoerende hoof van Pick n Pay, sê luidens ‘n berig deur Daily Investor dat dele van die land reeds fase 8-beurtkrag ervaar, wat voedselvoorsiening beïnvloed en ’n tekort aan water skep.

Klik hier om die volledige artikel te lees