‘ANC kondoneer en finansier kinderseksmisbruiker wat op heterdaad betrap is’ – Action Society

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Gun Free SA neem klasaksie teen SAPD

Volgens berigte het Tebogo Sepale, ’n ANC-wyksraadslid van Matlosane in die Noordwes-provinsie, 15-jarige seuns foto’s van sy geslagsdele gestuur en hulle met seksuele dade betrek, wat vasgevang is op ’n video.

Klik hier om die volledige artikel te lees