Nios meld ’n toename in malariagevalle in KZN, Gauteng en ander provinsies aan

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Transgenderatlete mag nie as vroue deelneem by Olimpiese Spele van 2024 nie

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) sê hy sien tans ’n aansienlike toename in malariagevalle in die endemiese provinsies en Gauteng, met baie malariagevalle wat laat opgespoor is.

Klik hier om die volledige artikel te lees