LEES OOK: Drie vas vir beweerde huisroof en moord
Voortgesette gewelddadige ontwrigtings, afbranding van geboue en moedswillige aanvalle op institusionele infrastruktuur, het universiteitsbestuur van die Kaapse Skiereiland-Universiteit van Tegnologie genoop om alle kampusse onbepaald te sluit.



