Die Kontrak Seisoen 3 is in volle swang.
Sosiale media het gewemel van die ongelooflike inskrywings van hoopvolle sangers wat probeer het om hul plekkie los te slaan.
Die hoop het vir 24 gelukkiges nie beskaam nie.
Is jy een van die gelukkiges of ken jy een van die gelukkiges?
Indien jy weet wie een van hulle is, ondersteun hulle deur die inskrywingsvideo’s en ‘n boodskap in die kommentaar te laat.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



