Die jongste Suid-Afrikaanse miljoenêr is ‘n man van die Oos-Kaap wat onlangs ‘n allemintige R20 miljoen in die lotto gewen het.
Volgens die Ithuba- nasionale lotery het die man Woensdag die boerpot gewen. Hy het op sy Standardbank-app op sy selfoon kaartjies gekoop.
“Ek kon dit nie glo toe ek hoor ek het gewen nie. Ek kyk aanhoudend na die SMS en die nommers.”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



