Lees ook: Pretty Yende maak SA trots by koning Charles se kroning
Die voorsitter van die bestuurskomitee van die vereniging vir die nasionale rasionaliseringspesifikasies (NRS) en voormalige bestuurder van Eskom, Vally Padayachee, het gewaarsku fase 8-beurtkrag is ‘n moontlikheid die winter.
Die organisasie is in die finale fases van die hersiening van die land se beurtkragriglyne na fase 8. Hy het gewaarsku fase 8 en hoër is ‘n sterk moontlikheid vir die wintermaande.
Die land is tans op fase 6-beurtkrag tot verdere kennisgewing ná verskeie eenhede nie na werking kon herstel word nie.
Bronne: eNCA, Daily Maverick, News365
Lees ook: Pretty Yende maak SA trots by koning Charles se kroning



