Ontvoer as baba en 51 jaar later met familie herenig

Deel hierdie storie / Share this story

Melissa Highsmith is in 1971 in Fort Worth, Texas ontvoer toe sy ‘n baba van een jaar oud was. Sy is 51 jaar later in South-Carolina opgespoor.

Haar familie, wat nooit opggee het nie, het haar deur middel van onder meer ‘n DNS-toets opgespoor.

Highsmith is op ‘n Saterdag gevat nadat Alta Apantenco, haar ma, vir ‘n oppasser geadverteer het sodat sy hulp kon hê met die baba wanneer sy werk.

Sy het nooit die oppasser ontmoet nie, maar haar kamermaat het die baba aan die oppasser oorhandig,m wat haar weggeneem en nooit weer teruggebring het nie.

Highsmith is as vermis aangemeld.

Die familie het elke jaar gedurende November verjaarsdagpartytjies gehou.

Meer onlangs is die Facebook-blad “Finding Melissa Highsmith” oopgemaak.

September verlede jaar het haar geliefdes ‘n anonieme wenk ontvang dat sy in Charleston is.

Die familie het die uitslae van ‘n 23andMe DNS-toets, ‘n geboortemerk en haar verjaarsdagdatum bevestig om seker te maak dat Melissa wel hul dogter is.

Op ‘n Saterdag is sy, wat as Melanie grootgeword het, met haar familie herenig

‘n Familieverklaring het ‘n eenvoudige boodskap vir mense wat na geliefdes soek:

“Never give up. Chase every lead.”

“It’s official!! She’s ours!!!”

WE FOUND MELISSA!!!!! Facebook-blad:

This FB page was created in 2018 by Jeff Highsmith, brother of Melissa Suzanne Highsmith, on behalf of the Highsmith family, who have been searching for Melissa since she was abducted 51 years ago when she was only 21 months old. On November 6, 2022, Melissa will be 53 years old.

Melissa’s kidnapping is the oldest unsolved kidnapping case in Texas, and the desire of the Highsmith family is to get Melissa’s story shared with as many people as possible until it reaches the right person, and eventually we find her!

On this page we will be sharing sensitive details of the case and hoping for community members to share any information they might have or historical research they might have access to. It is our desire that this FB community of Finding Melissa supporters would share the details of this case with as many people as possible.

The family has done DNA kits with several companies and are in the process of uploading all the results onto GED Match for a more comprehensive cross search.

Family members:

Alta Apantenco, mother

Jeffrie Highsmith, father

Rebecca L Del Bosque, sister

Victoria Garner, sister

Sharon Rose Highsmith, sister

Jeff Highsmith, brother

Thank you so much for your interest and support.

We will never give up hope.

Bronne: CBS News, Facebook, The Guardian en CNN

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.