Help om vermiste man (51) op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Die gemeenskap se samewerking word gevra om te help om die vermiste James Charles Bartie (55) op te spoor.

Volgens Missing Children SA is Bartie op 3 Mei vanjaar laas gesien.

Enigiemand met inligting kan Missing Children SA kontak.