‘Vroue word geteiken en tot uitsterwing gedruk’ – is dit feminisme?

Deel hierdie storie / Share this story
Sheleana Aiyana, stigter van RisingWoman en skrywer van die boek, Becoming the One, het 'n prikkelende inskrywing op Instagram geplaas wat kommentaar van haar gemeenskap gekry het wat oortuigings van die goddelike vroulike, moederskap en uiteindelik feminisme uitgedaag het.

"Vroue is uitgebrand omdat hulle die idee verkoop is dat dit bemagtigend is om 'n vroue-baas in die werkplek te wees, maar hulle het nie liggaamsgeletterdheid in ag geneem nie. As feminisme nie vroulik van aard is nie, wil ek dit nie hê nie."

Lees die artikel hier en kyk of jy saamstem.