Lees ook: President Cyril Ramaphosa gaan nie by koning Charles se kroning wees nie
‘n Betoger teen die monargie is Vrydag in Londen in hegtenis geneem.
Die man het glo ‘n “skerp voorwerp” in sy besit gehad toe hy in hegtenis geneem is in The Mall.
Die man, wat in sy 70s is, het ‘n vlag oopgevou wat die woorde “Abdicate Ma’am” vertoon het, wat vermoedelik verwys het na koningin Elizabeth wat in September oorlede is.
Die man bly in aanhouding.
Bronne: BANG Showbiz, The Courier Mail, Tribune Content Agency
Lees ook: President Cyril Ramaphosa gaan nie by koning Charles se kroning wees nie



