Die akteurspaar Donnalee Roberts en Ivan Botha het Donderdag ‘n paar swangerskapfoto’s met aanhangers gedeel.
“Net wanneer jy dink jy ken liefde… kom iets klein om jou weer te herinner hoe GROOT dit is!”
“Ivan, hierdie lewe saam met jou, ons kinders en hierdie nuwe lyfie wat op pad is – is ALLES waarvan drome gemaak word (selfs al lê daar nou lang wakker aande vir ons voor!)”
Die paar het ook nog ‘n seuntjie en Ivan het ‘n dogter uit sy vorige huwelik.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



