Help om vermiste man op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Merchand Anderson (37) is sedert 3 Maart 2023 in Gauteng vermis.

Hy is die laaste keer gesien toe hy op pad was na Edenvale.

Hy was geklee in ‘n swart T-hemp, kamoefleerbroek en swart stewels.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende nommers in kontak kom:

Krugersdorp-SAPD – 011 951 1111

Missing Children South Africa – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.