Die gemeenskap se samewerking word gevra om die 16-jarige Akhona Zamokuhle Gwala, ook bekend as Neneh, op te spoor.
Die tiener is ‘n inwoner by Gwalas Farm in KZN en ‘n leerling aan die Sekondêre Skool Buffelsdale. Sy het Woensdag haar huis verlaat en kon sedertdien nie opgespoor word nie. Volgens haar ma is sommige van haar klere ook vermis.
Sy is as vermis aangemeld.
Enigiemand met inligting kan Rusa by 086 1234 333 kontak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



