PAS BEKEND | Gqeberha-dokter by sy praktyk doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: SAPD-kaptein in hegtenis vir moord op man

’n Bekende dokter van Kwazakhele in Gqeberha in Oos-Kaap is by sy praktyk doodgeskiet. Dr Bantu Noqekwa (56) is by sy praktyk deur vier verdagtes aangerand en in die kop geskiet.

Klik hier om die volledige artikel te lees