LEES OOK: Reserwebank maak nuwe ontwerp vir geldnote en muntstukke bekend
Die uitspraak is op 21 April in die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein gelewer, waar agt beskuldigdes, wat staatsamptenare en ’n Gupta-vennoot insluit, ingevolge die Strafproseswet vrygespreek is.



