LEES OOK: Fase 6-beurtkrag vanaf 16:00
Eskom het die uitspraak verwelkom waar ’n voormalige Eskom-werknemer, Sifiso Jacob Masina, beveel is om al die geld terug te betaal wat hy van Eskom gesteel het toe hy as ’n rekenmeester op middelbestuursvlak by die Kriel-kragstasie aangestel was.



