FOTO’S | Springfontein se sportfasiliteit van R9,2 miljoen is vervalle

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kyk: Só word vragmotor skaamteloos besteel

Jacques van Rensburg, DA-raadslid in die Xhariep-distriksmunisipaliteit, sê die party het ’n oorsigbesoek van die dorp Springfontein gedoen om die vordering van ’n R9,2 miljoen se sportfasiliteit wat veronderstel is om gebou te word, te evalueer. R7,9 miljoen is reeds aan die projek bestee.

Klik hier om die volledige artikel te lees