LEES OOK: Kultusleier in Kenia in hof
’n 18-jarige tiener het in die Galeshewe-distrikshof verskyn waar hy teregstaan op ’n aanklag van moord. Hy word daarvan aangekla dat hy ’n 16-jarige tiener met ’n mes gesteek en vermoor het.