Bela-wetsontwerp: Solidariteit gereed om regering aan te vat oor nasionalisering van skole

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Agt kinders en sekuriteitswag dood in skoolskietery

Solidariteit sal hom by ʼn openbare konsultasiesessie oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (Bela-wetsontwerp), wat op Vrydag (5 Mei 2023) gehou word, verder en in persoon teen die voorgenome wetswysigings uitspreek.

Openbare konsultasiesessies oor die Bela-wetsontwerp word tans in Gauteng gehou en Solidariteit is van voorneme om die geleentheid te gebruik om sy stem, en dié van sy lede, te laat hoor.

Klik hier om die volledige artikel te lees