Lees ook: Man in hegtenis geneem buite Buckingham-paleis
Agt kinders en een sekuriteitswag is dood na ’n skoolseun (14) sy pa se vuurwapen gesteel het en in sy klas vanoggend in Belgrado. Serwië begin skiet het.
Die skoolseun het glo eers sy onderwyser geskiet en toe op sy klasmaats en die sekuriteitswagte losgebrand.
Die seun is in ’n veld met die wapen in hegtenis geneem. Dit is onbekend hoeveel mense beseer is en wat die motief vir die skietery was.
Die seun was glo nuut by die skool.
Bronne: Euronews, CBS News, Mirror



