PAS BEKEND | DKD bedien G4S met kennisgewing om sy kontrak te beëindig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Tiener (17) sterf, boodskappe van meegevoel stroom in

Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het aangekondig dat die departement vandag G4S bedien het met ’n kennisgewing van voorneme om sy kontrak met die Mangaung-gevangenis te beëindig.

Klik hier om die volledige artikel te lees