LEES OOK: Gevangene wat op Vryheidsdag ontsnap, weer gevang
Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het alarm gemaak ná vals nuus op sosiale media waarin beweer word dat die Russiese president Vladimir Poetin in Nelson Mandela se tronksel geplaas sal word indien hy in hegtenis geneem word.



