Egpaar in plaashuis gevind waar hulle in ’n plas bloed op die kombuisvloer lê

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Olifantshoek SAPD-stasie benodig dringende hulpbronne

Standerton SAPD het ’n saak van moord en geregtelike doodsondersoek geopen nadat ’n egpaar met skietwonde in hul huis gevind is. Die polisie glo ’n huishoudelike dispuut het gelei tot die moord en gevolglike selfmoord.

Klik hier om die volledige artikel te lees