LEES OOK: Ma vermoor seun met kapmes, kook en eet dele van sy kop
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) sê ’n verdere twee korrektiewe beamptes by die Ngqeleni-korrektiewe fasiliteit is met ’n kennisgewing van skorsing uitgereik ná die ontsnapping van twee gevangenes uit aanhouding verlede week.



