Help om vermiste man op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Wickus Dewald Steyn (40) is sedert 23 April 2023 in Tsakane, Gauteng, vermis.

Hy is laas in Govan Mbekistraat in Tsakane, Gauteng opgemerk.

Hy was geklee in ‘n swart T-hemp, grys/swart broek met plakkies.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende nommers kontak maak:

Tsakane-polisie -011 363 5347

Missing Children South Africa – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel