Marika Stoltz (31) van Naboomspruit in Limpopo is reeds sedert 22 April vermis.
Volgens Missing Children South Africa is die swanger Stoltz laas in die Naboomspruit-area gesien. Sy het ‘n grys hemp, ‘n swart broek en swart stewels aangehad.
Enigiemand met inligting kan die polisie of Missing Children South Africa kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



