Die sanger Dirk van der Westhuizen het gister by Montana Family Market in Montana, Pretoria opgetree.
Hy het twee oulike foto’s gedeel van hoe hy ‘n kleuter help om haar haarrekkie reg te maak.
“Haar rekkie val uit, kan ek dit maar regmaak?” ![]()
![]()
![]()
Dankie Montana Family Market vir ‘n baie lekker dag saam julle gister! Sien gou weer!
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



