Johanna Botha is tans in Leratong-hospitaal opgeneem en haar familie word dringend gesoek.
Dit is ‘n staatshospitaal geleë in Krugersdorp, Gauteng.
Die hospitaal versoek haar familie om dringend met me. Sallie in kontak te kom by 011 4113527 / 49.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



