Eskom stel beurtkragfases vir die naweek bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Suid-Afrika het nie ‘n kokkerot-uitbraak nie – departement van gesondheid

Eskom het aangekondig dat daar verskeie beurtkragfases oor die lang naweek geïmplementeer sal word.

Fase 4-beurtkrag sal vanaf 16:00 Woensdag tot 05:00 op Donderdag ingestel word.

Daarna sal verskeie fases geld, sien die tabel hier onder:

Bronne: IOL, The Citizen, Tech Central

Lees ook: Suid-Afrika het nie ‘n kokkerot-uitbraak nie – departement van gesondheid