AfriForum gaan nie verder appelleer teen haatspraaksaak-uitspraak wat algehele verbod op ou vlag beperk

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Man in hof nadat hy by inkopiesentrum glo met manlike geslagsdeel betrap is

Die burgerregteorganisasie AfriForum het in die lig daarvan dat die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein die Gelykheidshof se aanvanklike bevel dat “enige” vertoning van die ou vlag haatspraak is, gewysig het deur nou spesifiek “ongevraagde openbare vertoon” te verbied, besluit om nie teen dié uitspraak te appelleer nie.

Klik hier om die volledige artikel te lees