Verdagte in PMB-massamoord bly in aanhouding

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Een verdagte dood, twee in hegtenis na moord op 10 mense

Die verdagte (26) wat aangekla word van die massamoord van tien familielede in Pietermaritzburg sal in aanhouding bly.

Die verdagte se identiteit sal weerhou word totdat ‘n identiteitsparade uitgevoer kan word. Die verdagte het Maandag sy eerste verskyning in die hof gemaak op tien aanklagtes van moord, drie aanklagtes van poging tot moord en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie.

Die saak is tot 5 Mei uitgestel.

Bronne: IOL, SABC, VN Explorer

Lees ook: Een verdagte dood, twee in hegtenis na moord op 10 mense