SA-burgers wat in Soedan gestrand is, vertrek veilig na Egipte – Dirco

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Een dood toe voertuig van brug ry

Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Dr Naledi Pandor, het Dinsdag bevestig dat Suid-Afrikaners wat in Soedan gestrand was, nou veilig na Egipte oorgesteek het nadat ’n 72-uur wapenstilstand ooreengekom is.

Klik hier om die volledige artikel te lees