‘n Onlangse nuusartikel het gesê verbruikers se inkopiegewoontes het as gevolg van beurtkrag verander. Pleks daarvan om vars bestanddele te koop, koop verbruikers meer klaargemaakte etes en braaipakke.
As dit soos jy klink, het jy geweet jy kan braaipakkies by Beefmaster se aanlyn afleweringsdiens, iBeef, koop? Besoek www.ibeef.co.za vir meer inligting. Watter gewoontes het jy verander as gevolg van konstante kragverliese?
#Beefmaster #SouthAfricanBeefIndustry #loadshedding



