178 000 kinders sterf die afgelope 10 jaar in openbare hospitale

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Werknemer doodgeskiet tydens rooftog in Pietermaritzburg

Michele Clarke, DA-skaduminister van gesondheid, het gesê van die 178 445 kinders van 0 tot 5 jaar wat die afgelope dekade in openbare hospitale gesterf het, was 19 707 weens longontsteking en diarree, en 12 582 weens matige en ernstige akute wanvoeding.

Klik hier om die volledige artikel te lees